Inligitng oor skoolfooie

Skoolfooie sluit alles in:

  • Vakansieprogram tydens skoolvakansies
  • Alle etes en versnapperings.
  • Snoepie en bak-en-brou op Vrydae
  • Alle skryfbehoeftes en skoonmaakmiddels.

Daar is geen ander verskuilde of addisionele fooie nie.

Registrasie fooi 

  • R600,00

Skoolfonds Betalings opsies vir 2022

Voldag fooi vir 1 kleuter:

Opsie VD 1_12

Maandeliks vir 12 maande

R2,400-00

 

Opsie VD 1_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2,618-00

 

Opsie VD 1_J

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R27,360-00

 

Voldag fooi vir 2 kleuters: (fooi toepaslik per kleuter)

Opsie VD 2_12

Maandeliks vir 12 maande

R2.300-00

 

Opsie VD 2_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2.509-00

 

Opsie VD 2_J

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R26,220-00

 

Voldag fooi vir 3 kleuters: (fooi toepaslik per kleuter)

Opsie VD 3_12

Maandeliks vir 12 maande

R2,200-00

 

Opsie VD 3_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2,400-00

 

Opsie VD 3_j

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R25,080-00

 

Halfdag fooi vir 1 kleuter:

Opsie HD 1_12

Maandeliks vir 12 maande

R2,200-00

 

Opsie HD 1_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2,400-00

 

Opsie HD 1_J

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R25,080-00

 

Halfdag fooi vir 2 kleuters: (fooi toepaslik per kleuter)

Opsie HD 2_12

Maandeliks vir 12 maande

R2,100-00

 

Opsie HD 2_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2,291-00

 

Opsie HD 2_J

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R23,940-00

 

Halfdag fooi vir 3 kleuters: (fooi toepaslik per kleuter)

Opsie HD 3_12

Maandeliks vir 12 maande

R2,000-00

 

Opsie HD 3_11

Maandeliks vir 11 maande #

R2,182-00

 

Opsie HD 3_J

Vir die jaar vooruit (-5%) **

R22,800-00

 

** Hierdie opsie is slegs beskikbaar vir ouers wat voor 4 Januarie 2022 vir die jaar vooruit wil betaal.

# Hierdie opsie is slegs beskikbaar vir ouers wat in Januarie 2022 aansluit en nie in Desember wil betaal nie.

 

Ouers wat tussen Februarie 2022 en Oktober 2022 aansluit, en nie in Desember wil betaal nie, kan Finansies kontak by oh101.finance@gmail.com vir ‘n gestruktureerde betalings opsie. 


Close Menu